Hofsaak oor kurrikulum - Media dekking
Die hoofsaak oor die afdwingbaarheid van die Nasionale Kurrikulum het goeie media dekking gekry.
Pretoria News het 'n artikel geplaas met die opskrif "School, minister locked in policy law". Die artikel gee 'n deeglike uiteensetting van die argument dat die kurrikulum beleid is, en nie wet nie, en daarom nie afdwingbaar is nie. Die argumente van die ander kant, wat oorwegend pragmaties van aard was, is ook uiteengesit
Alet Rademeyer van Beeld het 'n artikel gepubliseer met die titel "Kurrikulumbevel sal skoliere, minister benadeel".
Die artikel som die arguiment van die minister soos volg of : "As 'n hofbevel toegestaan word dat die nasionale kurrikulum en die nasionale beleid oor godsdiens en onderwys nie op die Beweging vir Christelike Onderwys (BCVO) en ander applikante bindend is nie, sal dit die minister van basiese onderwys en miljoene leerlinge benadeel."
Die artikel som die argumente van die BCVO soos volg op : "Adv. S.J. van Niekerk, namens die applikante, het klem gelê op die feit dat die kurrikulumstellings wat die minister se voor gangers ingevolge die Onderwysbeleidswet as beleid verklaar het, nie vir die applikante bindend is nie omdat dit nie wetgewing, regulasies of reëls is nie."
Die regter Regter Cynthia Pretorius het uitspraak voorbehou.

Events
Has no connect to show!
Legal & Research
Homeschooling and the law
Home schooling was recognized in 1996 in Section 51 of the SA Schools
+ ViewCentres
Homeschool ABC
Support
Curriculums
Elroi Academy (Gr 8 - 12)
Elroi Academy – Top-Rated Distance Education Provider in South ...
My Pals are Here! Primary Maths
My Pal are Here! Primary Maths Homeschooling parents, are ...
SAHomeschoolers Consultations
SAHomeschooler offers personal consultation to get parents started ...
Maski AI Maths Tutor
Meet Maski® Your ultimate support guide to authentic, credible, ...
Frequently Asked Questions
-
Do home learners sometimes wish they were in school and were normal?
They generally like being homeschooled. Some homelearners go to school for the experience but many return to homeschooling as within the homeschool...
-
Do home learners get homework?
In general all their schoolwork is homework and they do not get to do extra work in the afternoons. A tutor might give some extra work to complete...
-
Do I need to be a qualified teacher?
No. Research has found no correlation between the qualification of the parent and the academic performance of the child. Research shows that...
-
Is homeschooling legal in South Africa?
Yes. Since 1994, the right for parents to home educate their children was legalised in South Africa through the adoption of the new constitution. In...

Comments